Kleinspoortjie Kleuterskool'n Garsfontein is ñ Afrikaanse, Christelike kleuterskool vir kinders van 12 maande - 5 jarige ouderdom. Ons fokus baie...
Jaarlikse Sport
Almal praat oor die belangrikheid van fiksheid en oefening vir kinders - insluitend ons. Dit help hulle om gelukkiger te...
Liefde en Omgee
Liefde sluit 'n reeks sterk en positiewe emosionele en geestelike toestande in, van die mees verhewe deug of goeie gewoonte,...
Heerlike kos
Dit voel altyd wonderlik om te sien hoe jou kind 'n gesonde, tuisgemaakte maaltyd afpoets. Heerlike kos maak kinders gesond.
Goeie Onderwys
Kwaliteitleer vereis vriendelike, gekwalifiseerde en gemotiveerde onderwysers, en onderrig wat studente kan verstaan.